HJ Cronje - Hemelstraat Mense

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met HJ Cronje. Hy stuur elke week vir ons ‘n Kalaharistorie vanuit die duine daar by Noenieput, en die stories is vervat in sy nuutste boek, Hemelstraat Mense.
8 Nov 2025 English South Africa Christianity · Music

Other recent episodes

DJ Boom - Praat met my

Janine van Niekerk gesels met Remus du Plessis, op Tiktok bekend as DJ Boom oor sy liedjie, Praat met my, en die harde pad wat hy moes loop na Jesus toe. AS jy die liedjie soek - hier is die link - https://vt.tiktok.com/ZSHHjGwgH/
2 May 18 min

Tania Strauss skryf en sing Jessie

Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe boek Jessie, Duur Betaal, en die nuwe Jessie liedjie wat sommer saam met haar boek vrygestel kom.
18 Apr 19 min

Milah - Holy Holy Holy

Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".
18 Apr 18 min