
Die Hartklank van ’n Bruid: Elsjé se nuwe enkelsnit
Loading player...
Ons duik in die oorsprong van ’n besonderse trou-lied wat nie jou gewone liefdeslied is nie. Elsjé deel haar eerlike lirieke en die storie agter die stem.



