SKB - Bou aan Koninkryksbesighede: Van Biltong tot Deli-Drome — ’n Nuwe Hoofstuk vir Geloofs-Entrepreneurs
Loading player...
In hierdie episode van Sake Koninkryks Bouwers vier ons groei, geloof en innovasie in Suid-Afrikaanse besigheid. Johan en Jean-Dré deel die opwindende nuus oor hul splinternuwe biltong- en deli-fabriek wat op 1 Desember by die Sitari-sentrum naby Kuilsrivier open.
Met 27 jaar se vleisbedryf-ondervinding, Duitse opleiding, en ’n sterk familiewaarde-grondslag, fokus hulle op gehalte, konsekwentheid en geloof as die boustene van ware sukses.
Ons maak ook die R250 000-wenners bekend en gesels oor wat dit regtig beteken om ’n Koninkryksbesigheid te bou wat sy gemeenskap dien.