SKB - Markdae en Vleisspesialiteite: Dr. Gerhard gesels met Jeandré en Anton by JJ’s Meat & Braai
Loading player...
Sluit aan by Disa en Kaapse Kansel vir ’n insiggewende en lekker gesels oor markdae, sosialisering, en topkwaliteit vleisprodukte by JJ’s Meat & Braai.
Ontdek hoe unieke vleis, biltong, Italiaanse spesialiteite en glutenvrye opsies voorberei word. Leer oor die “one-stop-shop” ervaring, hoe jy jou eie vleispakkies kan kies, en kry wenke vir markbesoeke en heerlike geregte. Perfek vir markliefhebbers, koskenners en almal wat van vars, kwaliteit vleis hou.