
SKB - Sake Koninkryksbouers | Antron se 27 Jaar Slagter-ervaring, Dry Aging & Beste Wors
Loading player...
Luister na die jongste episode van Sake Koninkryksbouers, waar ons met Anton gesels oor sy 27 jaar se ondervinding in die vleisbedryf, die maak van topkwaliteit vleisprodukte en wors, en hoe hy kliëntediens na ’n nuwe vlak neem.

