RAAD RONDOM EPILEPSIE_DR JAMES BUTLER_Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Epilepsie is ’n eeueoue mediese toestand, en tog is dit steeds ’n siekte wat mense vrees en waaroor hulle onkundig is en nie wil praat nie. Die Real Brekfis (06:00-09:00) het gesels met Dr. James Butler, neuroloog en uitvoerende raadslid van die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika.
7 Nov 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes