
Oop en Eerlik met Mark Kuys
Loading player...
In hierdie episode uit die reeks oor Mensehandel, gesels ek met Mark Kuys van Afriforum Gemeenskapsveiligheid oor die werk wat hulle doen maar spesifiek wat die omvang van Mensehandel in Suid Afrika en omliggende lande is. Ons kyk na die redes, netwerke, belangrike faktore in die bekamping van hierdie georganiseerde misdaad. Indien jy met hom in kontak wil kom - stuur 'n epos navraag na mark.kuys@afriforum.co.za.





