Wat word verwag van die mini-begroting?

Loading player...
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die breër ekonomiese konteks waarteen vanjaar se mediumtermynbegrotingsraamwerk plaasvind, asook die uitdagings waarmee die minister hierdie keer te doen het.
10 Nov 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Tinus drink koffie met Jacques van Rooyen

Jacques van Rooyen, uitvoerende bestuurder vir oplossingsargitektuur en sake-tot-sake-strategie by Telkom Business, gesels oor Telkom se praktiese inligting-en-kommunikasietegnologie (IKT) wat besighede glad en bekostigbaar laat verloop. Hy gesels ook oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Mar 11AM 9 min