Agriskoops - 11 November 2025
Loading player...
Hallo, ek is Eddie Goldberg en jy is ingeskakel by Agriskoops, die middelpunt tussen die boer en die verbruiker.
Vandag kyk ons eers na die landbounuus-hooftrekke en dan gesels ons oor ʼn data-opname-toepassing wat AgriSA bekend gestel het om sprinkaanuitbrekings in die land te monitor en bestuur.