Krisis dreig in suikerbedryf

Loading player...
Dr. Thomas Funke, die hoof uitvoerende beampte van die SA Suikerrietkwekers, sê 'n krisis bedreig die suikerbedryf wat in landelike Mpumalanga en KwaZulu-Natal gesentreer is met ingevoerde suiker wat met 400% gestyg het tussen Januarie en Augustus.
11 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min