Liyana: 'Let Love Die'

Loading player...
Die R&B-sangeres Liyana se jongste enkelsnit, "Let Love Die" is onlangs vrygestel. Sy vertel hoe haar grootwordjare in 'n Duits-Filipynse huishouding in Mbombela haar musiekinvloede gevorm het.
12 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min