#OntbytMetDoepieEnNina - Bernice West (See Toe)

Loading player...
Die talentvolle Bernice West het kom kuier om te gesels oor haar nuwe enkelsnit, See Toe, en ons gesels ook met haar en haar man Jannes oor familie tradisies wat hulle nou maak oppad see toe met hulle nuwe gesin.
6 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min