MTBR positief

Loading player...
Stian Schutte van PSG Wealth is baie positief oor die mediumtermyn-begrotingsbeleidverklaring wat die minister van finansies, Enoch Godongwana, gister gelewer het. Hy sê die markte is ook.
13 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min