Robbie Wessels op Nova 1035
Loading player...
Robbie Wessels en Charlize Berg het vandag hul nuwe liedjie "Moedertaal" vrygestel.
Karlien gesels bietjie met Robbie oor die storie agter die liedjie en wat ons nog van hom kan verwag in die toekoms.