Wees paraat hierdie feestyd

Loading player...
Die Laeveld JOC is gereed vir die feestyd. Plaaslike sekuriteitsmaatskappye het saam met die polisie vanoggend 'n aktivering gehou om die publiek te herinner om ook bedag te wees, omdat misdaad hierdie tyd van die jaar as 'n reël toeneem. Frank Swanepoel gesels met Sonop Ontbyt.
19 Nov 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min