#OntbytMetDoepieEnNina - Natie Ferreira (Fanaties)

Loading player...
Natie Ferreira bied die program "Fanaties" aan waar hulle gesels oor oudhede en ook die geskiedenis van al hierdie items. Hy vertel ook of van die luisteraars se oudhede enige waarde het en hoe om dit te bepaal.
20 Nov 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Ruhan Du Toit (Dit Sal Lekker Wees, Dankie)

Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ruhan du Toit is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Dit Sal Lekker Wees, Dankie”, wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Met ’n vars Afrikaanse country/rock-klank bring dié liedjie ’n ligte, saamsing energie wat perfek pas by Ruhan se kenmerkende styl.
2 Apr 19 min