Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

Loading player...
🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie…
🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die smokkel van wilde-diere produkte en die impak daarvan op ons natuurlike erfenis. Sluit elke Donderdag om 11:30 by ons aan vir feite, insigte en brokkies nuus van regoor die natuurwêreld.
🎧 Luister op 90.1 FM / 104.1 FM of stroom aanlyn by **sfmstreek.com**
Luister weer:
27 Nov 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min