Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark vervaardig en wat die proses behels van die eerste navorsing, tot die ontwikkeling tot die uiteindelike bemarking van die entstowwe.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met William Carson en Dian Lee van Impac Cropsure. Hulle gesels oor die belangrikheid van landbouversekering en dat dit belangrik is om die versekerde se skade akkuraat te bepaal. Hulle gee verder ʼn oorsig oor hoe Impac Cropsure boere bystaan met hul landbouversekering.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die tegniese bestuurder by Limagrain, Fanie Yssel. Die mielieplantseisoen lê voor. Fanie gee ʼn oorsig van wat boere nou reeds gereed kan kry en watter besluite verdien die meeste aandag voordat die planter die land ingaan. Hy gee ook ʼn oorsig van produkte…
Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsbestuurder by Design Biologix, Carlo Smuts. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, wat presies hulle doen in terme van die vervaardiging van entstowwe en hoe hulle beplan om hul dienste vir die Suid-Afrikaanse landbousektor uit te brei en te verbeter.
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tian Mulder van FRD Poultry Farming Equipment. Hy gesels oor hoe al hoe meer pluimvee- en veeboere kies om hul eie voer te vervaardig, eerder as om klaargemengde voer aan te koop, wat die grootste uitdagings is wat hulle dan teëkom, en hoe…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.