Sportverslag 1 Desember

Loading player...
Die Springbok-slot Eben Etzebeth kan ʼn lang skorsing verwag nadat hy 'n rooikaart gekry het in Saterdag se oorwinning van 73-0 oor Wallis in Cardiff. Red Bull-renjaer Max Verstappen het die Katar Grand Prix gewen en seker gemaak die bestuurderskampioenskap word die naweek in die seisoen se laaste wedren in Abu Dhabi bepaal. Die Springbok-sewespan het vyfde gekom by die Dubai-sewes.
1 Dec 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min