Kan Donald Trump se narratief na die G20-beraad, verander word?

Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Dr Oscar van Heerden, Prof Hein Willemse en Prof Christo van der Rheede gesels in vandag se Perspektief oor die opwinding en euforie van die G20 wat nou agter ons lê. Intussen leef mnr Trump voort met die narratief van ’n sogenaamde volksmoord in Suid-Afrika en grootskaalse eiendomsvervreemding. Kan hierdie narratief verander word? Wie behoort dit te doen, en sal dit enigsins ’n verskil maak?
3 Dec 2025 Afrikaans South Africa Christianity · News

Other recent episodes

Verwikkelinge tans in die wêreld

Jannie Pelser en gaste, Theo Venter, Gert van der Westhuizen en Prof Anthoni van Nieuwkerk gesels vandag oor verwikkelinge wat tans in ons wêreld aan die gang in
14 Jan 50 min

Groot nood in die Oos Kaap

Jannie Pelser en gaste, Ds Eldrie Bester, Estelle Ellis en Ds Jan de Bruyn gesels oor die Oos Kaap en die groot nood in hierdie area
7 Jan 55 min

Nuwejaars-wense

Jannie Pelser en gaste, Barend le Grange, Jan Bosman, Bernard Bekink, Francois Botes en Jan Botha kom deel Nuwejaars-wense
31 Dec 2025 42 min

Kersgedagtes 2025

Jannie Pelser en gaste, Gerhard Bothma, Roland Benwood, Juane van der Merwe-Mocke, Prof Abel en Rudi Swanepoel, kom deel hul Kersgedagtes
24 Dec 2025 44 min