Kus tot kruin🔥Wanneer die veld brand, moet die gemeenskap die wonde dra🔥04 Desember 2025

Loading player...
Dít wat in Danabaai Conservancy gebeur het, was nie net ’n veldbrand nie…
Dit was ’n waarskuwing. ’n Onthutsende herinnering dat een vonk ’n wêreld kan verander — veral in die droë somer wat voorlê. In enkele ure het vuur deur kosbare habitat beweeg… 🌱🐾
Maar… tussen die roet en rook het ’n Gemeenskap opgestaan, iemand moes die stukke optel. Mense wat mekaar dalk nie by die naam ken nie, het skouers geskuur en saamgestaan — om hul tuisplek, hul natuur, en hul erfenis te beskerm. Dís die hart van die Tuinroete. ❤️ Hierdie is nie net ’n gesprek nie dis ’n roepstem. Fred en Leon noem dit ’n Herinnering dat ons almal ’n rol het om te speel — veral nou.
🎙️ Kus tot Kruin. Elke Donderdag 11:30. Net op SFM Streek RADIO, 90.1Fm & 104.1Fm in die Tuinroete.
Waar ons luister na die stories van ons natuur… voordat dit te laat is.
4 Dec 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek: 🐛 WINTER GARDEN PESTS ARE ON THE MOVE! 🌿 06 Julie 2026

Don't let unwanted garden visitors spoil your winter garden! Join us today on SFM Streek Radio as Paul Hartzenberg from Protek explains how to identify and control some of the most common winter garden pests before they cause serious damage. We'll be discussing: 🌱 Leaf miners 🐛 Loopers & semi-loopers…
9 Jul 12 min

🌍✈️ PROMOSIE: Rev jou Toere! 📅 🦁 - 26 Junie 2026

Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereël is? Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak. 🌍 Opkomende Toer:…
29 Jun 15 min