Paulette van der Merwe (Episode 2)

Loading player...
Paulette bemoedig ons verder deur haar getuienis. Dis `n seisoen van oor begin in baie areas van haar lewe, maar in wie se krag - self of in God se krag. Sy leer hoe om "distractions" minder te maak en nader aan die Here te leef. Sy vertel ook van `n seisoen van stilwees saam met HOM.
7 Dec 2025 Afrikaans South Africa Self-Improvement · Christianity

Other recent episodes

Katryn Loots ( Episode 2 )

Ek en Katryn gesels verder oor haar pad na genesing fisies, emosioneel en geestelik, en hoe ons nie sonder die liggaam van Christus kan funksioneer nie. Skakel in vir hoop en inspirasie.
5 Apr 32 min

Katryn Loots (Episode 1)

Katryn kom gesels rou en eerlik oor haar geloofspad met 6 swangerskappe, `n miskraam, nageboorte depressie, MAAR wie sy is in Jesus, Wie Hy is, en hoe hy haar kom lei het na `n pad van genesing.
29 Mar 40 min

Santjie du Preez** Skuilnaam (Episode 3)

Wat `n voorreg om `n derde keer vir Santjie in die ateljee te he. Sy getuig oor hoe sy vir Jesus leer ken het as die Een wat vir haar intree by die Vader, haar Advokaat en hoe `n pad van heiligmaking lyk. Wat `n geseende gesprek tot eer van…
22 Mar 33 min

Santjie du Preez ** skuilnaam (Episode 1)

Rou en eerlike getuienis oor verkeerde alternatiewe verhoudings, die "ander vrou" in die affair, BUT GOD!! Die Here het vir Santjie kom uithaal uit haar diepste donkerte, en herstel in haar identiteit gebring soos net HY kan.
8 Mar 28 min