Regering gaan net nie geld aan jeug 'uitdeel' nie, sê NNN

Loading player...
Die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds wat die regering vroeër vanjaar as teenvoeter vir werkloosheid van stapel gestuur het, het reeds sowat 700 werksgeleenthede geskep, het president Netumbo Nandi-Ndaitwah Saterdag tydens die sentrale komiteevergadering van Swapo se Jeugliga gesê. Meer as ‘n honderd projekte is tot dusver befonds. Nandi-Ndaitwah het nie doekies omgedraai oor hoe streng projekte goedgekeur word nie:
7 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Bewaringskrisis by Okavango-rivier

'n Bewaringsuksesverhaal langs die Okavango-rivier is vinnig besig om in 'n krisis te verander. In net twee jaar het 'n gedeelte van die rivier in Okavango-Oos gesien hoe die seekoeibevolking van 187 diere tot 22 ineenstort. Shamvura-kampeienaar Mark Paxton, wat die wildlewe in die gebied al dekades lank monitor, sê…
27 Feb 5AM 1 min

De Beers-hoof sê oor vergadering met NNN

Die uitvoerende hoof van die De Beers Groep, Al Cook, het Donderdag met president Netumbo Nandi-Ndaitwah vergader te midde van kritieke onderhandelinge oor die toekoms van die groep se vennootskap met die land. Die huidige Namibië-De Beers verkoop- en mynooreenkoms verstryk in Mei vanjaar. Die vergadering het gefokus op die…
27 Feb 5AM 1 min

Arbeidskundige reageer op staatsamptenare se verhoging

Die regering se laagsbetaalde werkers, in grade 14 en 15, sal 'n salarisverhoging van 700 Namibiese dollar per maand ontvang vanaf April, maar arbeidsdeskundiges waarsku dat dit nie stygende lewenskostes dek nie. Staatsamptenare in grade 13 tot 1 sal 'n vyf persent verhoging kry. Arbeidsdeskundige Sydwill Scholtz sê dat werkers…
27 Feb 5AM 1 min

Cyril stel paneel aan, las ondersoek na Will for Peace

President Cyril Ramaphosa het ’n ondersoek gelas na die multinasionale vlootoefening, Will for Peace, en ’n paneel onder leierskap van regter Bernard Ngoepe aangestel. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het na bewering die president se opdrag in Januarie om drie Iranse oorlogskepe aan die vlootoefening in Valsbaai te onttrek, verontagsaam. Ramaphosa…
27 Feb 3AM 1 min

Ondersoek na Epstein is onpartydig - Comer

Amerika se gewese minister van Buitelandse Sake, Hillary Clinton, sê sy het geen inligting oor die seksoortreder, wyle Jeffrey Epstein, se misdade nie en kan nie onthou dat sy hom ooit ontmoet of met hom gepraat het nie. Sy het gister agter geslote deure voor die Huis se oorsigkomitee getuig…
27 Feb 3AM 1 min