Zelensky het nie vredesvoorstel gelees: Trump

Loading player...
President Donald Trump van Amerika sê dis duidelik dat sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodymyr Zelensky, nie gereed is om die vredesvoorstel te aanvaar nie. Gesprekke tussen die twee lande se onderhandelaars het die naweek in Miami geëindig met onopgeloste vrae oor sekerheidswaarborge en kwessies oor grondgebied. Zelensky sê die onderhandelings was nie maklik nie, maar wel opbouend. Trump sê die voorstel sal vrede bring tussen Oekraïne en Rusland:
8 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Hillary Clinton ondervra oor Epstein

Die herrie is los na die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton voor die Huis-oorsigkomitee rakende die Epstein skandaal getuig het. Sy sê sy het hom nie geken nie.
27 Feb 2AM 1 min

Nedbank for Good-reeks skop af

Die 2026 Nedbank for Good-reeks het amptelik afgeskop. Die nasionale gholfinisiatief verbind sedert 2020 mededingende sport met gestruktureerde gemeenskapsopheffing, en kanaliseer toernooi-opbrengste in landbou-ontwikkeling reg oor die land. Nedbank-woordvoerder Selma Kaulinge het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê deur die vennootskap met Agra ProVision, is meer as 500 000 Namibiese dollar…
27 Feb 2AM 1 min

Nashinge sê begroting was gebalanseerd

Die leier van die amptelike opposisie in die parlement, Imms Nashinge, het die finansminister geprys vir 'n nasionale begroting vir 2026/27 wat hy as gebalanseerd beskryf. Nashinge sê meer moet gedoen word om die lewens van burgers te verbeter, en spesifieke fokus moet op werkskepping en behuising geplaas word. Nashinge…
27 Feb 1AM 1 min

Dit loop oop by die Stellenbosch Gholfklub

Opwinding loop hoog by die 115de Investec Suid-Afrikaanse Ope Kampioenskap by die Stellenbosch Gholfklub, met organiseerders wat bevestig dat kaartjies uitverkoop was voor Woensdag se opening. Mej. Namibië 2004, Adéle Basson, is betrokke by vanjaar se geleentheid, en sy het Kosmos 94.1 Nuus verbind met Louis Destroo, die direkteur van…
27 Feb 1AM 1 min