Die herrie is los na die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Hillary Clinton voor die Huis-oorsigkomitee rakende die Epstein skandaal getuig het. Sy sê sy het hom nie geken nie.
Die 2026 Nedbank for Good-reeks het amptelik afgeskop. Die nasionale gholfinisiatief verbind sedert 2020 mededingende sport met gestruktureerde gemeenskapsopheffing, en kanaliseer toernooi-opbrengste in landbou-ontwikkeling reg oor die land. Nedbank-woordvoerder Selma Kaulinge het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê deur die vennootskap met Agra ProVision, is meer as 500 000 Namibiese dollar…
Die leier van die amptelike opposisie in die parlement, Imms Nashinge, het die finansminister geprys vir 'n nasionale begroting vir 2026/27 wat hy as gebalanseerd beskryf. Nashinge sê meer moet gedoen word om die lewens van burgers te verbeter, en spesifieke fokus moet op werkskepping en behuising geplaas word. Nashinge…
Opwinding loop hoog by die 115de Investec Suid-Afrikaanse Ope Kampioenskap by die Stellenbosch Gholfklub, met organiseerders wat bevestig dat kaartjies uitverkoop was voor Woensdag se opening. Mej. Namibië 2004, Adéle Basson, is betrokke by vanjaar se geleentheid, en sy het Kosmos 94.1 Nuus verbind met Louis Destroo, die direkteur van…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.