Gariseb soek vergadering met nuwe hoofstad raadslede

Loading player...
Die Katutura Residents and Ratepayers Association het 'n afvaardigingsversoek aan die Stad Windhoek gestuur. Dit is 'n wetlike bepaling in terme waarvan hulle gevra het om in Februarie aangehoor te word tydens die tweede sitting van die nuwe raad. Hulle redes is dat hulle wil hê die nuwe raad uitstaande kwessies moet prioritiseer. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die groep, Shaun Gariseb gepraat, wat verduidelik.
9 Dec 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Freeth bepleit vergoeding vir Zim-boere

Die lot van Zimbabwiese boere wat in die Mugabe-era aggressief van hul grond verwyder is, kry steeds nie aandag nie. Die woordvoerder van SADC Tribunal Rights Watch en boer Ben Freeth het nou aan president Emmerson Mnangagwa geskryf en hom aangespoor om die oppergesag van die reg te herstel. Freeth…
27 Feb 12AM 1 min

Mamdani verras Trump met fop-voorblad

Amerikaanse media gons oor die ontmoeting tussen die New York-burgemeester Zohran Mamdani en president Trump Donderdag. Dit was ietwat van 'n verrassing omdat dit nie op die openbare skedule was nie. Mamdani soek 21 miljard Amerikaanse dollar in federale fondse om 12 000 behuisingseenhede te bou en het Trump met…
27 Feb 12AM 1 min

Freeth bepleit vergoeding vir Zim-boere

Die lot van Zimbabwiese boere wat in die Mugabe-era aggressief van hul grond verwyder is, kry steeds nie aandag nie. Die woordvoerder van SADC Tribunal Rights Watch en boer Ben Freeth het nou aan president Emmerson Mnangagwa geskryf en hom aangespoor om die oppergesag van die reg te herstel. Freeth…
27 Feb 12AM 1 min

Goeie reën vroeg in Maart verwag

Namibië bly onder die uitgebreide invloed van La Niña, hoewel weerkundiges 'n oorgang na neutrale toestande teen die einde van die eerste kwartaal verwag. Terwyl die verskynsel tipies bogemiddelde neerslag aandui, sê die onafhanklike meteoroloog Johan van den Berg dat seisoenale reënvalpatrone oor die land begin normaliseer, met die onmiddellike…
27 Feb 12AM 1 min

GRN se skuldvlakke teenoor groei wek groot kommer

Reaksie word ontvang op die nasionale begroting van 105,9 miljard Namibiese dollar vir die 2026/27 finansiële jaar. Dit sluit 'n operasionele begroting van 81,3 miljard dollar in, asook 6,5 miljard dollar vir staatsbefondsde ontwikkelingsprojekte. Kosmos 94.1 Nuus het met Simonis Storm se ekonoom, Almandro Jansen, gepraat wat kommer uitgespreek het…
26 Feb 11PM 1 min