Voedselsekerheid onder die loep in Gauteng

Loading player...
Die Vryheidsfront Plus sê Gauteng se toekoms is donker as die provinsie nie dringend ingryp en optree om die toenemende landbou- en omgewingskrisis op te los nie. Die party sê die jongste jaarverslae van die departemente van Omgewingsake, en Landbou en Landelike Ontwikkeling, bevestig die omvang van die bedreiging. Jaco Mulder van die VF Plus sê met meer as 16-miljoen inwoners in ʼn hoogs verstedelikte provinsie, is voedselsekerheid noodsaaklik:
10 Dec 2025 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min