Israel eerbiedig nie Gaza-skietstilstand nie

Loading player...
Die Verenigde Nasies se hoof van menseregte, Volker Türk, het die Israelse weermag se voorstel verwerp dat die sogenaamde “geel lyn” sementblokke wat hy in Gaza opgerig het, ʼn nuwe grens moet vorm. Die geel lyn verdeel Gaza tans in die helfte, en was bedoel as die eerste van drie afbakeningsgrense waarheen Israel sou onttrek soos die skietstilstand deur die drie fases vorder. Türk sê Gaza moet in sy geheel as ʼn gebied gerespekteer word:
11 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min