Shivute sê klaringsagente moet nakoming verseker

Loading player...
NamRA-kommissaris Sam Shivute doen 'n beroep op klaringsagente om 'n verteenwoordigende liggaam te stig om behoorlike nakoming van doeanereëls en -regulasies te verseker. Shivute sê daar is ongelisensieerde operateurs wat wantroue tussen klaringsagente en kleinsake-operateurs, algemeen bekend as "bestel-by-my"-operateurs, veroorsaak.
11 Dec 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min