ActionSA lê klag oor weerhouing van Phala Phala-verslag

Loading player...
ActionSA het 'n formele klagte teen die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat ingedien omdat hy weier om die hoogsvertroulike geheime verslag oor die optrede van die Presidensiële Beskermingseenheid bekend te maak. Dit hou verband met die inbraak op president Cyril Ramaphosa se plaas, Phala Phala, in 2023. Woordvoerder Michael Beaumont sê die verslag is die laaste stryd teen magsmisbruik om Ramaphosa te beskerm:
11 Dec 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min