NNN se eerste 9 maande: Ons moet kyk na ontwikkeling

Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het die laaste kabinetsvergadering van 2025 gelei, waar oor nege maande se regering besin is. Die politieke ontleder Johannes Sakaria het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat haar administrasie se vroeë besluite, van die aanstelling van 'n jong kabinet met 'n vrouemeerderheid tot die plasing van sleutelministeries in die hande van vars leiers, 'n duidelike breuk van "besigheid soos gewoonlik" aangedui het. Hy het meer.
11 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min