'n Mondvol hoop I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
Net ’n waarskuwing: as jy al ’n Mondvol-koekie geëet het, gaan jy verstaan hoekom mense hul dieet vir ’n oomblik totaal vergeet. Een happie – en skielik is die lewe net beter. Dis regtig van daai koekies wat jou laat glimlag sonder rede.
Vir die eienaar en stigter van Mondvol, Andriette Georgiou, was 2025 beslis ’n wenjaar. Die Real Brekis se Neville, Benescke en Francois het met Andriette gesels.

#inspirasie #dierealbrekfis #mondvol #getuienis
11 Dec 2025 11PM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl

Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
12 Feb 2AM 8 min

Die Real Brekfis span gesels met Lindie Strydom

Die Real Brekfis span kuier vandag met Lindie Strydom — ’n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-aanbieder en motiveringsspreker. Van haar ikoniese rol in Egoli tot haar onlangse terugkeer in Suidooster, bly sy ’n bekende en geliefde stem in Suid-Afrikaanse vermaak, maar gee ook vandag vir ons hoop.
16 Feb 2AM 6 min