Holtzhausen onderneem in2026 demensie-bewusmakingveldtog

Loading player...
Berrie Holthauzen, demensie lyer en aktivis, gaan volgende jaar op 'n landwye toer om bewusmaking oor die siekte aan te wakker. Holthauzen is in 2020 met die siekte gediagnoseer en het sedertdien so goed as moontlik 'n normale lewe probeer lei. Holthauzen is ook die stigter van Alzheimer Dementia Namibia. Hy gee meer inligting oor die veldtog.
12 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min