2026 se stemmery sal toets vir ANC wees

Loading player...
ANC-president Cyril Ramaphosa sê die 2026 munisipale verkiesing sal ʼn belangrike toets wees om te bepaal tot watter mate die party daarin geslaag het om die kieserskorps se ondersteuning en vertroue te hernu. Hy het gisteraand die slotrede gelewer by die vyfde Nasionale Algemene Raad in Boksburg, Gauteng. Ramaphosa sê om te wen, moet die ANC die mees toegewyde, eerlike en bevoegde kandidate benoem:
12 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min