EFF sê sy lede moet stembus toe stroom in '26 se stemmery

Loading player...
Die EFF doen 'n beroep op sy lede om voor te berei vir 'n oorlog in volgende jaar se plaaslike regeringverkiesing, wat daarop gemik is om beheer oor munisipaliteite terug te eis van korrupte en ondoeltreffende amptenare. Die leier van die EFF, Julius Malema het aan die media gesê die komende verkiesing sal 'n beslissende stryd wees om dienslewering terug te neem, bestuur te versterk en mislukte koalisieadministrasies in sleutelmetros te onttroon:
12 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min