NamRA eis handelaar se ID-nommer teen April

Loading player...
Alle invoerders, uitvoerders, verrekenings- en versendingsagente, pakhuisoperateurs, skeepsrederye en die algemene handelsgemeenskap sal verplig word om 'n handelaarsidentifikasienommer te gebruik vir alle doeaneverwante transaksies. NamRA woordvoerder Steven Ndorokaze het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dit word gedoen om nakoming te verseker en te help om Namibië teen doeanebedrog, smokkelary en onderverklaring te beskerm.
12 Dec 2025 2AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min