Wenke vir veilige swempraktyke die vakansie

Loading player...
Na die tragiese verdrinking van paramedikus Brian Low Donderdagmiddag terwyl hy gepoog het om drie swemmers by te staan, word hernude pleidooie gebring aan vakansiegangers om by veilige swempunte te swem. Mede-eienaar van Code Red Medical Services aan die kus, Aubrey Oosthuizen, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
12 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min