Almal moet tafel toe kom vir werklike sekuriteitswaarborg vir Oekraïne

Loading player...
President Volodymyr Zelensky het aanlyn met leiers in die EU en Brittanje vergader. Dit kom na president Donald Trump sekuriteitswaarborge beloof het as ‘n ooreenkoms vir vrede onderteken kan word. Daar is eise vir ‘n verkiesing in die Oekraïne en Zelensky en die EU werk aan ‘n aanpassing van die Amerikaanse plan. Zelensky sê almal moet tafel toe kom.
12 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min