Voorstel oor SA se minimumloon verwelkom

Loading player...
Die vakverbond Cosatu verwelkom die voorstel dat die nasionale minimum loon volgende jaar met 1,5-persent bo die inflasiekoers styg. Dit sal beteken dat die huidige 28 Suid-Afrikaanse rand en 79-sent per uur in 2026 die 30 rand-kerf verbysteek. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die verhoging sal verligting bring vir 5,5-miljoen werkers in die landbou-, konstruksie-, kleinhandel en skoonmaak-sektore wat die minimum loon verdien:
12 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min