OR Tambo-grensbeheer onderskep Ethiopiërs, Bangladesjis

Loading player...
Die Grensbestuursowerheid het hierdie week twee belangrike onderskeppings by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng gemaak. In die eerste voorval is 14 Ethiopiese burgers met aankoms onderskep, nadat 'n ontleding van passasierbesonderhede hul bewegingspatroon as verdag uitgewys het. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê in nog 'n voorval is 16 mans van Bangladesj ook onderskep nadat hulle Donderdag by die lughawe aangekom het:
12 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min