NNN pleit vir padveiligheid oor groot dae

Loading player...
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ‘n feesboodskap vrygestel waarin sy die erns van padveiligheid tydens die vakansie beklemtoon. Moenie drink en bestuur nie, moenie jaag nie en dra veiligheidsgordels, het sy by motoriste gepleit. Voetgangers en fietsryers moet verseker dat hulle sigbaar is, het Nandi-Ndaitwah bygevoeg:
13 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min