SA media mag eksamenuitslae publiseer, sê hof

Loading player...
Die departement van basiese onderwys het die uitspraak deur die Hooggeregshof in Pretoria verwelkom wat sy wetlike gesag bevestig om die uitslae van die Nasionale Senior Sertifikaat in koerante en geakkrediteerde mediaplatforms te publiseer. Die uitspraak stel dit duidelik dat hierdie gevestigde praktyk nie die verwerking van persoonlike inligting onder die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting verteenwoordig nie. Terence Khala van die departement sê die uitspraak herstel sekerheid vir leerders en gesinne:
13 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min