Twee dood, nege beseer in kampusskietery in VSA

Loading player...
Polisie in Rhode Island in Amerika soek na 'n verdagte in 'n skietery by Brown Universiteit in Providence Saterdag waarin twee mense dood en nege kritiek gewond is by dié Ivy League-skool. Talle studente was ten tye van die voorval op die kampus om eksamen te skryf. Die verdagte, ‘n man geklee in swart, het op mense in die ingenieursfakulteit losgebrand. President Donald Trump het kort ná sy aankoms by die Withuis ná die bywoning van ‘n sportgeleentheid só reageer:
14 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min