Lamola moedig G20-lede aan om met Washington te skakel

Loading player...
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, het bevestig Suid-Afrika skakel met verskeie ambassades weens kommer oor Amerika se optrede in die G20. Lamola het in 'n onderhoud met SABC News beklemtoon Suid-Afrika, as 'n stigterslid van G20 en deel van die Troika, vra nie 'n boikot deur ambassades nie. Hy moedig lande aan om Washington DC te betrek en multilateralisme en G20-beginsels te steun:
14 Dec 2025 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min