Daar is geen beperkings op toegang tot Sossusvlei nie

Loading player...
Die ministerie van toerisme het opnuut beklemtoon dat die konsessie in die Namib-Naukluft Nasionale Park, wat deur About Africa. Co bedryf word, nie toegang aan toeroperateurs en lodges beperk om Sossusvlei te besoek nie, mits hulle by die Namibiese Toerismeraad geregistreer is. Kosmos 94.1 Nuus het die ministerie se woordvoerder, Vilho Hangula, gevra om te verduidelik:
14 Dec 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min