Ekonomie in 2025: Olie bly die regering se hoofdoel

Loading player...
Met die jaar wat einde se kant toe staan, word die vordering van die ekonomie onder die vergrootglas geplaas. Kosmos 94.1 Nuus het met Cirrus-ekonoom Oliver Diggle oor sy ekonomiese oorsig gesels. Hy sê die jaar het goed begin, maar sake het stelselmatig verswak.
14 Dec 2025 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min