Vordering met opeenhoping by Lebombo

Loading player...
Suid-Afrika en Mosambiekse owerhede het ooreengekom op planne om die vragmotor-opeenhopings by die Lebombo- en Ressano Garcia-grensposte te verlig. Die minister van vervoer, Barbara Creecy, en haar Mosambiekse ampsgenoot, João Matlombe, sê een-stop-verwerkingstasies sal 'n paar kilometer van die grense af gevestig word. Creecy sê mobiele eenhede vir die twee lande sal vervoertrokke gesamentlik verwerk en bestuurders sal in hul voertuie kan bly, wat lang rye op die N4 sal verminder:
15 Dec 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min