Bibi blameer Aussie-regering vir Bondi-aanval

Loading player...
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy glo die Australiese regering het anti-Semitisme aangemoedig deur sy stilswye oor die sentiment teen Jode in die land. Gewapende mans het gister tydens ʼn Hanukkah-viering op Bondi-strand op ʼn groep losgebrand en minstens 15 mense is dood. Netanyahu sê hy het vier maande gelede aan die Australiese eerste minister, Anthony Albanese, geskryf en gewaarsku sy regering se beleid bevorder anti-Semitisme:
15 Dec 2025 1AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min