Batohi se pos moet op meriete, nie politiek nie, gevul word

Loading player...
Die Activists and Citizens Forum het benadruk dat die keuse van Suid-Afrika se volgende Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging op meriete gebaseer moet wees en nie op politiek nie. Die forum kritiseer die ampstermyn van die uittredende direkteur, Shamila Batohi, en verwys na verlore sake, insluitend korrupsie, geslagsgeweld en staatskaping-aangeleenthede. Woordvoerder Dennis Bloem waarsku dat misdaad toeneem met oortreders wat die Nasionale Vervolgingsgesag uitbuit. Hy dring daarop aan dat president Cyril Ramaphosa die belange van die nasie moet prioritiseer:
15 Dec 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min