Reënseisoen: Kommer oor elektriese gevare

Loading player...
Soos die reënseisoen verdiep, waarsku die Elektrisiteitsbeheerraad teen toenemende elektriese gevare. Uitvoerende hoof Robert Kahimise waarsku dat 'n enkele sorgelose oomblik naby nat kraglyne of beskadigde kabels dodelik kan word. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het Kahimise veiligheidswenke gegee.
15 Dec 2025 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Ekonomiese groei van 3,1% in 2026, voorsien Shafudah

Finansminister Ericah Shafudah is besig met die nasionale begroting vir die 2026-27-boekjaar. Die sentrale bank sê ‘n daling in olie- en voedselpryse sal inflasie vanjaar op ‘n gemiddeld van 3,5 persent hou.
26 Feb 10AM 1 min

Namcor soek nuwe besturende direkteur

Maureen Hinda-Mbuende se termyn van ses maande as besturende direkteur van Namcor sal môre eindig, 'n dag na die sluitingsdatum vir aansoeke vir die permanente besturende direkteur-pos. Sy is aangestel na die verwydering van voormalige waarnemende besturende direkteur Victoria Sibeya in Augustus 2025. Volgens plaaslike media sal Hinda-Mbuende nie heraangestel…
26 Feb 10AM 1 min